Langtoonstrandloper | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. subminuta
|
Binomiale naam | |
Calidris subminuta Middendorff, 1853
| |
Sinonieme | |
Erolia subminuta |
Die Langtoonstrandloper (Calidris subminuta) is 'n skaars voël en somerswerwer wat leef op die modderoewers van varswatermassas. Die voël is 14 cm lank, 20 - 35 g groot met 'n vlerkspan van 32 cm. In Engels staan die voël bekend as die Long-toed Stint.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)