Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Langtoonstrandloper

Langtoonstrandloper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. subminuta
Binomiale naam
Calidris subminuta
Sinonieme

Erolia subminuta

Die Langtoonstrandloper (Calidris subminuta) is 'n skaars voël en somerswerwer wat leef op die modderoewers van varswatermassas. Die voël is 14 cm lank, 20 - 35 g groot met 'n vlerkspan van 32 cm. In Engels staan die voël bekend as die Long-toed Stint.

  1. BirdLife International (2012). "Calidris subminuta". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

Previous Page Next Page