Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |
Leflunomied | |
---|---|
CAS nommer | 75706-12-6 |
Kliniese data | |
Handelsnaam | Arava, Lefumide, Rhuemalef, ander |
Toedieningsroetes | Orale toediening (tablette) |
Swangerskap gebruik | Nie toegelaat nie |
Farmakokinetika | |
Biobeskikbaarheid | 80%[1] |
Proteïenbinding | >99%[1] |
Metabolisme | Gastrointestinale mukosa en lewer[1] |
Eliminasie halfleeftyd | 14-18 dae[1] |
Uitskeiding | Ontlasting (48%) en urine (43%)[1] |
Chemiese data | |
IUSTC-naam | 5-metiel-N-[4-(trifluorometiel)feniel]
-isoksasool-4-karboksamied |
Leflunomied is 'n immuunonderdrukkende siekte-modifiserende antirumatiese middel,[2] wat gebruik word in aktiewe matige tot ernstige rumatoïede artritis en psoriatiese artritis. Dit is 'n pirimidiensintese-inhibeerder wat werk deur dihidrorotaatdehidrogenase[Nota 1] te inhibeer.[3]
<ref>
tag; no text was provided for refs named MSR
<ref>
tag; no text was provided for refs named pmid15271770
<ref>
tag; no text was provided for refs named pmid17094333
Verwysingfout: <ref>
tags exist for a group named "Nota", but no corresponding <references group="Nota"/>
tag was found