Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Muladhara (Sanskrit: मूलाधार, IAST: Mūlādhāra, Engels: "root support") die wortel chakra is een van die sewe primêre chakras chakras volgens Hindu tantrism. Dit word verteenwoodig deur 'n lotus blom met vier blomblare en die kleur rooi.