Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Muladhara

'n Rooi vier blomblaar lotus met die vier blomblare wat die Sanskrit letters va, scha, sha en sa dra. Die letter lam is omring duer 'n geel blok in die middel.
Die Muladhara chakra het vier blomblare wat die Sanskrit letters va, scha, sha en sa dra. Die middelste letter is lam. Die vou van die Aarde is verteenwoordig deur die geel blok.

Sjabloon:Tantric chakras

Muladhara Chakra (मूलाधार चक्र)

Muladhara (Sanskrit: मूलाधार, IAST: Mūlādhāra, Engels: "root support") die wortel chakra is een van die sewe primêre chakras chakras volgens Hindu tantrism. Dit word verteenwoodig deur 'n lotus blom met vier blomblare en die kleur rooi.


Previous Page Next Page