Die nadir (van Arabies نظير nathir, "teenoorgesteld") is in sterrekunde die punt reg teenoor die senit, en dus die punt reg onder die waarnemer. Die senit, daarenteen, is reg bo die waarnemer se kop.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.