Outremont

Outremont
Stad
Rue Bernard in Outremont
Rue Bernard in Outremont
Ligging van Outremont op die Montréal-eiland
Ligging van Outremont op die Montréal-eiland
Koördinate: 45°30′51″N 73°36′38″W / 45.51417°N 73.61056°W / 45.51417; -73.61056
LandVlag van Kanada Kanada
ProvinsieQuebec
RegionMontréal
Stigting1833
Geïnkorporeer op1 Januarie 2002
Regering
 • BurgemeesterMarie Cinq-Mars
Oppervlak
 • Land3,86 km2 (1,49 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal23 566
 • Digtheid6 105,2/km2 (15 812/vk. myl)
TydsoneUTC-05:00 (EST)
 • SomertydUTC-04:00 (EDT)
Skakelkodes514/438
Webwerfoutremont.ville.montreal.qc.ca

Outremont is 'n arrondissement (stadswyk) van die Kanadese metropool Montreal (Quebec) wat uit die gelyknamige voormalige stad bestaan. Dit is die tradisionele woonbuurt van Franssprekende welgesteldes (net soos Westmount 'n gunstelingkwartier van die Engelssprekende hoërklas is) en van 'n groot deel van die plaaslike Hasidiese Joodse gemeenskap. Outremont is die kleinste arrondissement van Montreal met 'n oppervlakte van 3,84 vierkante kilometer en 'n bevolking van 23 566 (in 2011).


Outremont

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne