Russenorsk | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Noorweë | |
Gebied: | Arktika | |
Totale sprekers: | geen | |
Taalfamilie: | Pidgin Russies-Noors Russenorsk | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: |
| |
ISO 639-3: | — | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Russenorsk is 'n uitgestorwe Germaans-Slawiese pidgintaal. Dit is in die 18de en 19de eeu deur Russiese handelaars en Noorse vissers in die Noordpoolgebied gepraat. As 'n "beperkte pidgin" was Russenorsk nie die moedertaal van enige bevolkingsgroep nie; dit is slegs tydens oorgrenshandel en samewerking gebruik.[1]