Sambreelden Kroonden | |
---|---|
Sambreeldenne in Spanje | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. pinea
|
Binomiale naam | |
Pinus pinea | |
oorpronklike verspreiding antieke verbouing en naturalisering Italiaanse dennewoude / pinete |
Die sambreelden (Pinus pinea) is 'n keëldraende boom en matige indinger wat tot 30 m hoog kan word. Dit is inheems aan Wes-Europa maar is ook 'n opvallende spesie in Kaapstad en omgewing, en is reeds in antieke tye in die Mediterreense streek ingevoer. Dit is deur vroeë setlaars na die Kaapse Skiereiland gebring, en daar is ook 'n geïsoleerde groep net suid van Lesotho. Die boom staan ook bekend as die kroonden.