Torquay | |
---|---|
Stad | |
'n Uitsig oor die hawe van Torquay | |
Koördinate: 50°28′45″N 3°31′50″W / 50.47917°N 3.53056°W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Devon |
Bevolking | |
• Totaal | 65 245 |
Tydsone | UTC±00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskode | TQ1-TQ3, TQ12 |
Skakelkodes | 01803 |
Torquay [tɔrˈkiː] is 'n strandoord in die Engelse graafskap Devon wat administratief onder die unitêre owerheid van Torbay val. Dit is 29 km suid van die county town Exeter en 45 km noordoos van Plymouth in die noorde van Tor Bay geleë.