Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Versekering

Versekering is 'n kontrak waar een party, die versekeraar, onderneem om, in ruil vir betaling in die vorm van 'n premie, te vergoed vir die verliese wat deur 'n ander party, die versekerde, gely is weens 'n spesifieke gebeurtenis.

Entrepreneurs, produsente, vervaardigers en individue word blootgestel aan baie gevare soos stormskade, droogtes, brand, inbraak, diefstal, ensovoorts wat almal aansienlike verliese tot gevolg kan hê. Sakemense kan besluit om die risiko sélf te dra, of hulle kan versekering uitneem.

Fabriekseienaars is blootgestel aan die gevaar van ongelukke, werkloosheid, beserings en lewensverlies, waarteen hulle hul moet laat verseker. Versekering gee die entrepreneur die gerusstelling dat, indien 'n ongewenste gebeurtenis plaasvind, die versekeraar hom vir verliese sal vergoed.


Previous Page Next Page






تأمين Arabic ܬܫܢܝܬܐ ARC বীমা AS Seguru AST Sığorta AZ بیمه AZB Страхаванне BE Страхаваньне BE-X-OLD Застраховане Bulgarian বীমা Bengali/Bangla

Responsive image

Responsive image