Waitrose | |
Tipe | Filiaalmaatskappy |
---|---|
Gestig | 1904[1] |
Hoofkantoor | Bracknell, Berkshire, Engeland, Verenigde Koninkryk |
Liggings | 312[2] |
Sleutelpersone | Mark Price (besturende direkteur) Tom Athron (finansiële direkteur) |
Gebied bedien | Engeland, Skotland en Wallis |
Industrie | Supermark |
Produkte | Voedsel |
Dienste | Supermarkte Aanlyn-inkopie |
Inkomste | £5 400,4 miljoen |
Bedryfsinkomste | £173,5 miljoen |
Netto inkomste | £123,3 miljoen |
Werknemers | 91 000[2] |
Moedermaatskappy | John Lewis Partnership |
Webwerf | waitrose.com |
Waitrose is 'n supermarkgroep in die Verenigde Koninkryk. Dit is in 1904 gestig deur Wallace Waite, Arthur Rose en David Taylor.