1967 Suid-Afrikaanse Grand Prix

  1967 Suid-Afrikaanse Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 1 van 11 in die 1967 Formule Een-seisoen
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985)
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985)
Datum 2 Januarie 1967
Amptelike naam Eerste AA Suid-Afrikaanse Grand Prix
Plek Kyalami, Midrand
Transvaal, Suid-Afrika
Baan Permanente renfasiliteit
4.094 km (2.544 mi)
Afstand 80 rondtes, 327.520 km (203.511 mi)
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Australië Jack Brabham Brabham-Repco
Tyd 1:28.3
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Nieu-Seeland Denny Hulme Brabham-Repco
Tyd 1:29.9 op rondte 3
Podiumplekke
Eerste Vlag van Meksiko Pedro Rodríguez Cooper-Maserati
Tweede Vlag van Rhodesië John Love Cooper-Climax
Derde Vlag van Verenigde Koninkryk John Surtees Honda

Die 1967 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix (amptelik die Eerste AA Suid-Afrikaanse Grand Prix) is op 2 Januarie 1967 op die Kyalami Grand Prix-renbaan in Midrand naby Johannesburg, Suid-Afrika gehou. Dit was die eerste wedren van die 1967-kampioenskapseisoen en is deur die Meksikaner Pedro Rodríguez in sy Cooper-Maserati gewen.


1967 Suid-Afrikaanse Grand Prix

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne