1993 Suid-Afrikaanse Grand Prix

  1993 Suid-Afrikaanse Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 1 van 16 in die 1993 Formule Een-seisoen

Datum 14 Maart 1993
Amptelike naam Panasonic Suid-Afrikaanse Grand Prix[1]
Plek Kyalami
Transvaal, Suid-Afrika
Baan Permanent racing facility
4.261 km (2.648 mi)
Afstand 72 rondtes, 306.792 km (190.632 mi)
WeerBaie warm en vogtig, met donderstorms. Lugtemp: 33°C
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Frankryk Alain Prost Williams-Renault
Tyd 1:15.696
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Frankryk Alain Prost Williams-Renault
Tyd 1:19.492 op rondte 40
Podiumplekke
Eerste Vlag van Frankryk Alain Prost Williams-Renault
Tweede Vlag van Brasilië Ayrton Senna McLaren-Ford
Derde Vlag van Verenigde Koninkryk Mark Blundell Ligier-Renault

Die 1993 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix is op 14 Maart 1993 op die Kyalami Grand Prix-renbaan in Midrand, Suid-Afrika gehou. Dit was die eerste wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Alain Prost in sy Williams-Renault gewen.

  1. "Motor Racing Programme Covers: 1993". The Programme Covers Project. Besoek op 26 Oktober 2017.

1993 Suid-Afrikaanse Grand Prix

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne