2017 Formule 1 Petronas Maleisiese Grand Prix | ||
---|---|---|
Datum | 1 Oktober 2017 | |
Plek | Sepang Internasionale Renbaan | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
Tyd | 1:30.076 | |
Vinnigste ronde | ||
Renjaer | Sebastian Vettel | Ferrari |
Tyd | 1:34.080 (rondte 41 van 56) | |
Podium | ||
1 | Max Verstappen | Red Bull-TAG Heuer |
2 | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
3 | Daniel Ricciardo | Red Bull-TAG Heuer |
Die 2017 Formule Een Maleisiese Grand Prix is op 1 Oktober 2017 op die Sepang Internasionale Renbaan in Maleisië gehou. Dit was die vyftiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees, en is gewen deur Max Verstappen in 'n Red Bull-TAG Heuer-motor.