Amerigo Vespucci | |
---|---|
Gebore | 9 Maart 1454 |
Sterf | 22 Februarie 1512 |
Nasionaliteit | Italië |
Beroep | Handelaar, ontdekkingsreisiger, kartograaf |
Bekend vir | toon dat die Nuwe Wêreld nie is Asië nie, maar 'n voorheen onbekende vierde kontinent. |
Handtekening | |
Amerigo Vespucci (* Florence, 9 Maart 1454 – † Sevilla, 22 Februarie 1512) was 'n Florentynse ontdekkingsreisiger wat in Spaanse en Portugese diens dele van die Nuwe Wêreld (die Amerikas) verken het. Die Amerikas is vervolgens glo na hom vernoem, alhoewel dit egter nie algemeen aanvaar word nie. Amerigo lyk wat op America en het daarom die verbinding van die name moontlik gemaak.
Martin Waldseemüller se kaart van 1513 het die naam van America (aangegee op sy kaart van 1507) na Terra incognita verander en het die verwysings aan Verspucci laat verval.[1]