Damon Hill

Damon Hill
Hill by 'n VW Scirocco-dag in Mei 2012
Hill by 'n VW Scirocco-dag in Mei 2012
Geboortedatum 17 September 1960 (1960-09-17)
Geboorteplek Hampstead, Londen, Engeland
Volle naam Damon Graham Devereux Hill
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Brit
Aktiewe jare 1992–1999
Ou span(ne) Brabham, Williams, Arrows, Jordan
Inskrywings 122 (115 wegspronge)
Kampioenskappe 1 (1996)
Oorwinnings 22
Podiums 42
Loopbaanpunte 360
Voorste wegspronge 20
Vinnigste rondtes 19
Eerste F1-wedren 1992 Spaanse Grand Prix
Eerste wen 1993 Hongaarse Grand Prix
Laaste wen 1998 Belgiese Grand Prix
Laaste inskrywing 1999 Japannese Grand Prix

Damon Graham Devereux Hill (gebore op 17 September 1960 in Hampstead, Londen) is 'n Britse voormalige Formule Eenrenjaer en die 1996-wêreldbestuurderskampioen.

Hill het gedurende sy loopbaan aan 115 Grands Prix deelgeneem vir die renspanne van Brabham, Williams, Arrows en Jordan, en was 22 keer eerste oor die wenstreep.

Hy is die seun van Graham Hill, ook 'n F1-wêreldbestuurderskampioen.


Damon Hill

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne