| |||||
Nasionale leuse: Dios, Unión, Libertad (Spaans vir: "God, Unie, Vryheid") | |||||
Volkslied: Himno Nacional de El Salvador (Spaans vir: "Volkslied van El Salvador") | |||||
Hoofstad | San Salvador | ||||
Grootste stad | San Salvador | ||||
Amptelike tale | Spaans | ||||
Regering | Unitêre presidensiële grondwetlike republiek Nayib Bukele Félix Ulloa | ||||
Onafhanklikheid • Verklaar van Spanje
• Verklaar van die Eerste Meksikaanse Keiserryk • Verklaar van die Federale Republiek van Sentraal-Amerika • Internasionale erkenning |
15 September 1821 12 Junie 1824 18 Februarie 1841 24 Junie 1865[1] | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
21 041 km2 (148ste) 8 124 myl2 1,5 | ||||
Bevolking - 2016-skatting - 2007-sensus - Digtheid |
6 344 722[2] (99ste) 5 744 113[3] 303,1 / km2 (47ste) 785,0 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2019-skatting | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2019-skatting | ||||
MOI (2017) | 0,674[5] (121ste) – medium | ||||
Gini (2017) | 38[6] – medium | ||||
Geldeenheid | Bitcoin (₿) Amerikaanse dollara ($) ( BTC
USD )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
CST (UTC-6) nie toegepas nie (UTC-6) | ||||
Internet-TLD | .sv | ||||
Skakelkode | +503 | ||||
a. Die Amerikaanse dollar is die gebruikte geldeenheid. Finansiële inligting kan in Amerikaanse dollar en Salvadoriaanse colón uitgedruk word, maar laasgenoemde is uit sirkulasie.[7] |
El Salvador (Spaans: [el salβaˈðoɾ], ; letterlik: "die verlosser"), amptelik die Republiek El Salvador (Spaans: República de El Salvador), is 'n republiek in Sentraal-Amerika.
El Salvador beslaan 'n oppervlakte van 21 041 km² en het in 2016 'n bevolking van 6 344 722 gehad. Die land grens aan Guatemala in die noordweste, die Stille Oseaan in die suidweste en Honduras in die noordooste. Die hoofstad en grootste stad is San Salvador, gevolg deur Santa Ana. Die gebied is oorspronklik in Nahuatl Cōzcatlān (Spaans: "Cuzcatlán") genoem wat "die land van kosbare dinge" beteken. Die Spaanse conquistador Pedro de Alvarado het dit Provincia De Nuestro Señor Jesus Cristo, El Salvador Del Mundo ("Provinsie van ons Here Jesus Christus, die Verlosser van die Wêreld") genoem, dikwels verkort tot "El Salvador".[8]