George Pomeroy Colley | |
---|---|
| |
Geboortedatum | 1 November 1835 |
Sterfdatum | 27 Februarie 1881 (45 jaar oud) |
Sterfplek | Majuba Hill, Suid-Afrika |
Lojaliteit | Verenigde Koninkryk |
Diens/Tak | Britse leër |
Rang | Generaal-majoor |
Veldslae/oorloë | Derde Anglo-Ashanti-oorlog Anglo-Zoeloe-oorlog Eerste Vryheidsoorlog |
Toekennings | Knights Commander of the Order of the Star of India |
Ander werk | Goewerneur van Natal |
Sir George Pomeroy Colley (1 November 1835 – 27 Februarie 1881) was 'n Britse soldaat en Goewerneur van Natal. Hy het tydens die Eerste Anglo-Boereoorlog teen ’n Boeremag onder kmdt.genl. Piet Joubert in die Slag van Amajuba gesneuwel.[1] Die dorp Pomeroy in KwaZulu-Natal is na hom vernoem.