George Santayana | |
'n Tekening van George Santayana uit die vroeë 20ste eeu
| |
Geboortenaam | Jorge Agustín Nicolás Ruiz de Santayana y Borrás |
---|---|
Gebore | Madrid, Spanje | 16 Desember 1863
Oorlede | 26 September 1952 (op 88) Rome, Italië |
Nasionaliteit | Spanje |
Vakgebied | Filosofie |
Alma mater | Harvard-universiteit King's College, Cambridge |
Bekend vir | Lucretiaanse materialisme, skeptisisme, natuurlike aristokrasie, The Realms of Being |
Beïnvloed deur | Demokritos, Lucretius, Baruch Spinoza, William James |
Invloed op | Wallace Stevens, John Lachs |
George Santayana (gebore Jorge Agustín Nicolás Ruiz de Santayana y Borrás; Madrid, 16 Desember 1863 – Rome, 26 September 1952) was 'n Spaans-Amerikaanse skrywer, digter en filosoof. Hy behou gedurende sy lewe sy Spaanse nationaliteit, maar skryf al sy werke in Engels.