Hommeltuigoorlogvoering is 'n vorm van oorlogvoering wat van hommeltuie en robotte gebruik maak. Robottipes sluit in: onbemande gevegsvliegtuig (OGV) of gewapende kommersiële onbemande lugtuig (OLT), onbemande oppervlakvoertuie en grondgebaseerde hommeltuig.[1] Dit is bekend dat die Verenigde State, Verenigde Koninkryk, Israel, Volksrepubliek China, Suid-Korea, Iran, Irak, Italië, Frankryk, Indië, Pakistan, Rusland, Turkye, Oekraïne en Pole[2][3][4] operasionele OGVs vervaardig het teen 2019.[5]
Hommeltuigaanvalle kan uitgevoer word deur kommersiële OGV's wat bomme laat val, 'n missiel afvuur of teen 'n teiken bots.[6] Sedert die eeuwisseling is die meeste hommeltuigaanvalle deur die Amerikaanse Gewapende Magte uitgevoer in lande soos Afghanistan, Pakistan, Sirië, Somalië, Jemen en Libië met lug-tot-grond missiele,[7] maar hommeltuigoorlogvoering was toenemend gebruik deur Rusland, Oekraïne, Turkye, Azerbeidjan en deur militante groepe soos die Houthi's.[8] Hommeltuigaanvalle word deur verskeie lande vir sluipmoorde gebruik.[9][10]
- ↑ https://x.com/bayraktar_1love/status/1836754248920432901
- ↑ Sabak, Juliusz (18 Mei 2017). "AS 2017: Warmate UAV with Ukrainian Warheads". Defence24.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Januarie 2019. Besoek op 23 Maart 2019.
- ↑ Baykar Technologies (17 Desember 2015). 17 Aralık 2015—Tarihi Atış Testinden Kesitler (YouTube). Besoek op 18 November 2018.
- ↑ Borger, Julian (28 Maart 2022). "The drone operators who halted Russian convoy headed for Kyiv". The Guardian. Besoek op 16 Oktober 2022.
- ↑ "Milli İHA'ya yerli füze takıldı!". Haber7. 18 Desember 2015. Besoek op 18 November 2018.
- ↑ Agence France-Presse (14 Maart 2017). "US military deploys attack drones to South Korea". Defence Talk. Besoek op 2 Oktober 2017.
- ↑ Haltiwanger, John (18 Desember 2018). "America at war: The countries where the US took or gave fire in 2018". Business Insider. Insider Inc. Besoek op 23 Maart 2019.
- ↑ "The Azerbaijan-Armenia conflict hints at the future of war". The Economist. 8 Oktober 2020. ISSN 0013-0613. Besoek op 9 Oktober 2020.
- ↑ "The global targeted killings bandwagon: who's next after France?". theconversation.com. 8 Februarie 2017. Besoek op 23 Maart 2019.
- ↑ Byman, Daniel L. (17 Junie 2013). "Why Drones Work: The Case for Washington's Weapon of Choice". Brookings.edu. Besoek op 23 Maart 2019.