James Callaghan

James Callaghan
James Callaghan

Ampstermyn
5 April 1976 – 4 Mei 1979
Monarg Elizabeth II
Voorafgegaan deur Harold Wilson
Opgevolg deur Margaret Thatcher

Vader van die Huis
Ampstermyn
9 Junie 1983 – 11 Junie 1987
Voorafgegaan deur John Parker
Opgevolg deur Bernard Braine

Leier van die Arbeidersparty
Ampstermyn
5 April 1976 – 10 November 1980
Vise Michael Foot
Voorafgegaan deur Harold Wilson
Opgevolg deur Michael Foot

Leier van die Opposisie
Ampstermyn
4 Mei 1979 – 10 November 1980
Monarg Elizabeth II
Eerste minister Margaret Thatcher
Voorafgegaan deur Margaret Thatcher
Opgevolg deur Michael Foot

Staatsekretaris vir Buitelandse en Statebond sake
Ampstermyn
5 Maart 1974 – 5 April 1976
Eerste minister Harold Wilson
Voorafgegaan deur Alec Douglas-Home
Opgevolg deur Anthony Crosland

Skadu-Minister van Buitelandse Sake
Ampstermyn
19 April 1972 – 28 Februarie 1974
Leier Harold Wilson
Voorafgegaan deur Denis Healey
Opgevolg deur Geoffrey Rippon

Sekretaris van Binnelandse Sake
Ampstermyn
30 November 1967 – 19 Junie 1970
Eerste minister Harold Wilson
Voorafgegaan deur Roy Jenkins
Opgevolg deur Reginald Maudling

Kanselier van die Skatkis
Ampstermyn
16 Oktober 1964 – 30 November 1967
Eerste minister Harold Wilson
Voorafgegaan deur Reginald Maudling
Opgevolg deur Roy Jenkins

Parlementêre en Finansiële Sekretaris van die Admiraliteit
Ampstermyn
2 Maart 1950 – 25 Oktober 1951
Eerste minister Clement Attlee
Voorafgegaan deur John Dugdale
Opgevolg deur Allan Noble

Parlementêre sekretaris van die Ministerie van Vervoer
Ampstermyn
7 Oktober 1947 – 2 Maart 1950
Eerste minister Clement Attlee
Voorafgegaan deur George Strauss
Opgevolg deur George Lucas

Lid van die Parlement vir Cardiff South and Penarth
Ampstermyn
9 Junie 1983 – 11 Junie 1987
Voorafgegaan deur Kiesafdeling geskep
Opgevolg deur Alun Michael

Persoonlike besonderhede
Gebore 27 Maart 1912
Portsmouth, Hampshire, Engeland
Sterf 26 Maart 2005
Ringmer, Oos-Sussex, Engeland
Politieke party Arbeidersparty
Eggenoot/-note Audrey Callaghan
Kind(ers) 3
Religie Geen (vroeër Baptisme)

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Diens/Tak Britse Vloot
Rang Lieutenant
Oorloë/Veldslae Tweede Wêreldoorlog

Leonard James Callaghan (27 Maart 191226 Maart 2005) was 'n Britse politikus wat vanaf 1976 tot 1979 as Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk en vanaf 1976 tot 1980 as leier van die Arbeidersparty gedien het.[1]

Hy was algemeen bekend as Jim Callaghan. Sy byname was Sunny Jim, Gentleman Jim, Lucky Jim of Big Jim.

Callaghan is die enigste persoon wat in al vier van die sogenaamde "Great Offices of State" gedien het, naamlik as: Eerste Minister, "Chancellor of the Exchequer", "Home Secretary" en "Foreign Secretary".

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

James Callaghan

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne