Leeds Corn Exchange

Buiteaansig (2010)
Die Corn Exchange se interieur met drie vlakke en die glasdak in 2010
Winkels

Leeds Corn Exchange is 'n Victoriaanse sakegebou in die middestad van Leeds, Wes-Yorkshire, Engeland wat deur die argitek Cuthbert Brodrick (1821–1905) ontwerp en in 1864 voltooi is. Die gebou, wat onder die mooiste voorbeelde van Victoriaanse boukuns in die Verenigde Koninkryk gereken word,[1] het oorspronklik as graanbeurs gedien, maar is in die 1980's omgeskep in 'n winkelsentrum. Dit is een van slegs drie Victoriaanse graanbeurse wat deesdae steeds vir handelsdoeleindes gebruik word.

  1. Welcome to Leeds: A Look Into The Historic Leeds Corn Exchange. Besoek op 28 Januarie 2018[dooie skakel]

Leeds Corn Exchange

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne