Die Marcianus-suil (Turks: Kıztaşı) is ’n monument wat in 455 in Konstantinopel opgerig is ter ere van keiser Marcianus. Dit is uit twee stukke rooigrys Egiptiese graniet saamgestel.
Marcianus-suil