Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | DaimlerChrysler (2006-2007) Daimler AG (2007-2013) |
Produksie | Augustus 2005 – Junie 2013[1] |
Modeljare | 2006–2013 |
Montering | Duitsland: Sindelfingen Meksiko: Toluca Egipte: 6th of October City[2] Indonesië: Bogor Maleisië: Pekan |
Ontwerper | Gorden Wagener (2001) |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Volgrootte luukse motor (F-segment) |
Bakstyl | 4-deur sedan |
Uitleg | Voorenjin, agterwielaandrywing / vierwieldryf |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 2.1 L diesel 204 PS (150 kW) I4 3.0 L diesel 235 PS (173 kW) V6 3.5 L 272 PS (200 kW) V6 4.0 L diesel 320 PS (240 kW) V8 4.7 L 435 PS (320 kW) V8 biturbo 5.5 L 381 PS (280 kW) V8 5.5 L 517 PS (380 kW) V12 biturbo 6.2 L AMG 525 PS (386 kW) V8 6.0 L AMG 612 PS (450 kW) V12 biturbo |
Ratkas | 5-gang 5G-Tronic outomaties 7-gang 7G-Tronic outomaties |
Lengte | 2006–08 SWB: 5 076 mm (199,8 in) sedert 2009 SWB: 5 079 mm (200,0 in) 2006–08 LWB: 5 206 mm (205,0 in) since 2009 LWB: 5 209 mm (205,1 in) |
Breedte | 2006–08: 1 871 mm (73,7 in) sedert 2009 1 872 mm (73,7 in) BlueHybrid: 83,3 in (2 116 mm) |
Hoogte | 1 473 mm (58,0 in) |
Massa | van 1955 kg tot 2270 kg |
Asafstand | 3 035 mm (119,5 in) LWB: 3 165 mm (124,6 in) |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Mercedes-Benz S-klas (W220) |
Opvolger | Mercedes-Benz S-klas (W222)[3] |
Die Mercedes-Benz W221 is 'n onderstelkode vir die Mercedes-Benz S-klas, die opvolger van die Mercedes-Benz S-klas (W220) en die voorganger van die Mercedes-Benz S-klas (W222). Die S-klas is die vlagskipvoertuie van Mercedes-Benz en elke generasie stel tipies 'n reeks tegniese innovasies en ontwikkelings bekend wat mettertyd hul weg na kleiner motors sal vind.
Die voertuig is in 2005 by die Frankfurtse Motorskou onthul.[4]