Algemeen | |
---|---|
Naam | Nitraat |
Termochemiese radius | 2,00(19) Å [1] |
71,4 [S.cm2/mol][2] | |
Lys van anione |
'n Nitraat is 'n sout wat die komplekse anioon NO3- of 'n ester wat die -ONO2-groep bevat. Hierdie ioon is die suurres van salpetersuur HNO3.
Die oksidasietoestand van die sentrale stikstofatoom is 5+ (V) en nitrate is oksiderende stowwe wat baie goed in water oplosbaar is.