’n Oorgang in sterrekunde is wanneer ’n kleiner liggaam voor ’n groter liggaam verbybeweeg en ’n deel daarvan bedek, soos gesien vanuit ’n sekere gesigspunt. Die teenoorgestelde term is okkultasie, wanneer die voorste liggaam groter lyk en die agterste liggaam heeltemal bedek.