Redvers Buller | |
---|---|
| |
Geboortedatum | 7 Desember 1839 |
Geboorteplek | Crediton, Devon, Engeland |
Sterfdatum | 2 Junie 1908 (68 jaar oud) |
Sterfplek | Crediton, Devon, Engeland |
Lojaliteit | Verenigde Koninkryk |
Diens/Tak | Britse leër |
Jare in diens | 1858–1901 |
Rang | Generaal |
Eenheid | King's Royal Rifle Corps |
Poste beklee | Quartermaster-General to the Forces Adjutant-General to the Forces Aldershot Command |
Veldslae/oorloë | Tweede Anglo-Sjineese Oorlog Ashanti-oorloë Xhosa-oorloë Anglo-Zoeloe-oorlog Eerste Vryheidsoorlog Anglo-Egiptiese Oorlog van 1882 Mahdiste-opstand Tweede Vryheidsoorlog |
Toekennings | Victoria Cross Knight Grand Cross of the Order of the Bath Knight Grand Cross of the Order of St Michael and St George |
Redvers Buller (7 Desember 1839, Crediton, Devon, Engeland - 2 Junie 1908, aldaar) was 'n Britse Generaal. Hy het skool gegaan te Eton, Engeland.