Saint John | |
---|---|
Stad | |
Stadshorison van Saint John | |
Koördinate: 45°16′50″N 66°04′34″W / 45.28056°N 66.07611°W | |
Land | Kanada |
Provinsie | Nieu-Brunswyk |
Counties | Saint John |
Parish | Simond |
Stigting | 1604 |
Geïnkorporeer op | 18 Mei 1785 |
Regering | |
• Burgemeester | Mel Norton |
Oppervlak | |
• Land | 315,82 km2 (121,94 vk. myl) |
• Stedelik | 209,68 km2 (80,96 vk. myl) |
• Metro | 3 362,95 km2 (1 298,44 vk. myl) |
Hoogte | 0−80,8 m (0−265,1 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 70 063 |
• Digtheid | 221,8/km2 (574/vk. myl) |
• Stedelik | 95 902 |
• Stedelike digtheid | 457,4/km2 (1 185/vk. myl) |
• Metro | 127 761 |
• Metrodigtheid | 38/km2 (98/vk. myl) |
Tydsone | UTC-4 (AST) |
• Somertyd | UTC-3 (ADT) |
Poskode | E2K, E2L, E2J, en E2P |
Skakelkodes | 506 |
Webwerf | www.saintjohn.ca |
Saint John is die grootste stad en hawestad in die provinsie Nieu-Brunswyk in Kanada. Dit is geleë by die monding van die Saint Johnrivier in Fundybaai. Die eerste Engelse Setlaars het hulle reeds in 1762 hier gevestig. In 1783 het die United Empire Loyalists hier gearriveer en in 1785 het die dorp stadstatus verkry.
Die stad beskik oor 'n groot hawe waar onder andere olie en suiker in en uitgevoer word. Daar is ook verskeie nywerhede in die stad wat verskeie produkte vervaardig.