Samaria | ||
Ruïnes van die stad Samaria (1925). | ||
Plaaslike naam | שומרון | |
Streek | Palestynse Grondgebiede |
Samaria (Hebreeus: שומרון, Shomron; Arabies: السامرة, as-Samira) was in die 9de en 8ste eeu v.C. ’n antieke hoofstad van die noordelike Koninkryk Israel. Die stad se ruïnes is geleë in die Samariaberge, amper 10 km noordwes van Nablus.