San Pedro Sula

San Pedro Sula
Stad
'n Uitsig oor San Pedro Sula
'n Uitsig oor San Pedro Sula
Vlag van San Pedro Sula
Vlag
Wapen van San Pedro Sula
Wapen
San Pedro Sula is in Honduras
San Pedro Sula
San Pedro Sula
Koördinate: 15°30′N 88°2′W / 15.500°N 88.033°W / 15.500; -88.033
LandVlag van Honduras Honduras
DepartementCortés
MunicipioSan Pedro Sula
Stigting27 Junie 1536
Regering
 • BurgemeesterJuan Carlos Zúñiga (PLH)
Oppervlak
 • Stad840 km2 (320 vk. myl)
Hoogte
83 m (272 ft)
Bevolking
 • Stad1 073 824
 • Digtheid2 427,7/km2 (6 288/vk. myl)
 • Metro
1 445 598

San Pedro Sula is 'n stad in die noordweste van Honduras met 'n bevolking van 1 073 824. Die stad is op 27 Junie 1536 deur Spanjaarde onder Pedro de Alvarado gestig. San Pedro Sula is die tweede grootste stad ná die hoofstad Tegucigalpa.


San Pedro Sula

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne