Sechemchet
|
Tyreis, Sekhemkhet, Djoserteti
|
|
Reliëfwerk van Sechemchet van Wadi Maghareh.
|
Farao van die 3de Dinastie
|
Periode |
6 of 7 jaar, omstreeks 2650 v.C.
|
Voorganger |
Djoser
|
Opvolger |
Sanacht (waarskynlik) of Chaba
|
Monumente |
Piramide van Sechemchet
|
Sechemchet in Egiptiese hiërogliewe
|
|
|
Sechemchet (ook Sekhemkhet of Djoserteti en bekend onder die Hellenistiese naam Tyreis volgens Manetho) was ’n Egiptiese farao van die 3de Dinastie van die Ou Ryk. Hy het vermoedelik van omstreeks 2648 tot 2640 v.C. regeer. Hy was moontlik die broer of oudste seun van farao Djoser.