Slag van Rooiwal

Beleg van Rooiwal
Deel van Tweede Vryheidsoorlog
Datum 11 April 1902
Ligging Rooiwal, Zuid-Afrikaansche Republiek
Resultaat Britse oorwinning
Strydende partye
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaal)
Bevelvoerders
Vlag van Verenigde Koninkryk Robert Kekewich
Vlag van Verenigde Koninkryk Ian Hamilton
Vlag van Verenigde Koninkryk Henry Rawlinson
Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Ferdinandus Jacobus Potgieter
Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Jan Kemp
Sterkte
3 000 1 700
Ongevalle
Ongeveer 70 dood en gewond 50 dood, 130 gewond, 50 gevang, 3 kanonne gebuit

Die Slag van Rooiwal het op 11 April 1902 plaasgevind op die plaas Rooiwal suidwes van Lichtenburg. 'n Britse mag onder bevel van generaal Ian Hamilton het slaags geraak met die kommando's van generaal Jan Kemp.


Slag van Rooiwal

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne