Spaanse Rugbyfederasie | |
---|---|
Kenteken van die Spaanse Rugbyfederasie
| |
Spaanse naam | Federación Española de Rugby |
Afkorting | FER |
Land | Spanje |
Sportsoorte | Rugby, Sewesrugby |
Stigting | 1923 |
Lid van | Wêreldrugby |
Aangesluit in | 1988 |
Vastelandse beheerliggaam | Rugby Europa |
President | Juan Carlos Martín Sánchez |
Setel | Madrid, Spanje |
Amptelike taal | Spaans |
Amptelike webwerf | ferugby.es |
Die Spaanse Rugbyfederasie (Spaans: Federación Española de Rugby, afgekort “FER”) is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Spanje beheer. Die beheerliggaam is in 1923 gestig en in Madrid gesetel. Sedert 1988 verteenwoordig dit Spanje by Wêreldrugby en sedert 1934 ook by Rugby Europa (“RE”).