T.S. Eliot

T. S. Eliot
T. S. Eliot in 1934
Gebore
Thomas Stearns Eliot

26 September 1888
Sterf4 Januarie 1965
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
BeroepDigter, dramaturg, literêre kritikus en redakteur
Bekend virThe Love Song of J. Alfred Prufrock (1915)
The Waste Land (1922)
Four Quartets (1944)
Termyn1905–1965
EggenootVivienne Haigh-Wood (1915–1947)
Esmé Valerie Fletcher (1957–1965)
Kindersgeen
Handtekening
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "termyn"

Thomas Stearns Eliot, OM (26 September 18884 Januarie 1965), was 'n digter, dramaturg en literêre kritikus. Hy het die Nobelprys vir Letterkunde in 1948 gewen.[1] Hy het die gedigte The Love Song of J. Alfred Prufrock, The Waste Land, The Hollow Men, Ash Wednesday, en Four Quartets; die gedigte toneelstukke Murder in the Cathedral en The Cocktail Party; en die essay Tradition and the Individual Talent geskryf. Eliot is as 'n Amerikaner gebore, maar het in 1914 op 25-jarige ouderdom na die Verenigde Koninkryk getrek en in 1927 op die ouderdom van 39 'n Britse onderdaan geword.

  1. "The Nobel Prize in Literature 1948" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2018. Besoek op 7 Oktober 2017.

T.S. Eliot

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne