The Grass Is Singing
| |
---|---|
Skrywer | Doris Lessing |
Land | Verenigde Koninkryk |
Taal | Engels |
Genre | Roman |
Uitgewer | Michael Joseph (VK) Thomas Y. Crowell Co. (VSA) |
Uitgegee | 1950 |
Medium | Druk (gebind & sagteband) |
Bladsye | 256 |
The Grass Is Singing is die eerste roman van Doris Lessing wat die eerste keer in 1950 gepubliseer is. Hierdie roman se intrige vind plaas in Suid-Rhodesië (vandag Zimbabwe), en het te doen met die rassepolitiek van daardie land gedurende die 1940s. Dit is baie goed ontvang in beide die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State.