Theophilus Shepstone | |
---|---|
Gebore | 8 Januarie 1817 Westbury-on-Trym, tans Bristol |
Sterf | 23 Junie 1893 (op 76) |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Beroep | Diplomaat en staatsman |
Eggenoot | Maria Palmer |
Sir Theophilus Shepstone (8 Januarie 1817 - 23 Junie 1893) was ‘n Brits-Suid-Afrikaanse staatsman wat verantwoordelik was vir die anneksasie van die Zuid-Afrikaansche Republiek deur Brittanje in 1877.