| ||||
Die Tsjagatai-khanaat (in groen) omstreeks 1300. | ||||
Hoofstad | Almaliq, Qarshi | |||
Taal/Tale | Middel-Mongools | |||
Godsdiens | Sjamanisme, Islam, Boeddhisme, Christendom | |||
Regering | Monargie | |||
Khan | ||||
- 1225–1242 | Tsjagatai Khan | |||
Wetgewer | Kurultai | |||
Historiese tydperk | Middeleeue | |||
- Stigting | 1225 | |||
Oppervlakte | ||||
- 1310 | 1 000 000 km2 386 102 sq mi | |||
- 1350 | 3 500 000 km2 1 351 358 sq mi | |||
Geldeenheid | Munte (dirhams, Kebek, en pūl-munte) |
Die Tsjagatai-khanaat (Mongools: Цагадайн Хаант Улс, Tsagadain Chaant Oels) was ’n Mongoolse wegbreek-khanaat wat deur Tsjagatai Khan en sy afstammelinge en opvolgers regeer is. Tsjagatai was die tweede oudste seun van Djengis Khan.