UTC-03:30

* Donkerblou: wintertyd noordelike halfrond/somertyd suidelike halfrond * Ligblou: ter see.

UTC-03:30 is een van die tydsones wat in die westelike halfrond gebruik word.

Hierdie tydsone word slegs in Kanada gedurende die wintertyd gebruik en staan as Newfoundland Standaardtyd bekend.


UTC-03:30

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne