Universiteit van Leicester | |
---|---|
University of Leicester | |
Leuse: | "Ut Vitam Habeant" |
Leuse in Engels: | So that they may have life |
Gestig: | 1957 |
Tipe: | Openbare universiteit |
Befondsing: | £7.02 miljoen (2011/12) |
Kanselier: | Lord Grocott |
Vise-kanselier: | Sir Robert Burgess |
Personeel: | 2 495 |
Studentetal: | 17 055[1] |
Voorgraadse studente: | 11 095 |
Nagraadse studente: | 5 960 |
Ligging: | Leicester, Engeland, Verenigde Koninkryk |
Webtuiste: | http://www.le.ac.uk/ |
Die Universiteit van Leicester is 'n universiteit in Leicester, Engeland.