Gebruik | Burgerlike- en Staatsvlag en vaandel |
---|---|
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 30 Januarie 1984[1] |
Ontwerp | ’n Blou Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant. |
Die vlag van Sint Helena, ’n Britse oorsese gebied is op 30 Januarie 1984 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die wapen van die eiland op die wapperkant.