Pesto

Pesto
Basiliepesto.
Basiliepesto.
Soort gereg Sous
Land Vlag van Italië Italië
Streek Genoa
Hoofbestanddeel Basilie, knoffel, olie, gerasperde hardekaas, dennepitte

Pesto (lang naam: pesto alla genovese) is ’n sous wat in Genoa, Italië, ontstaan het.[1] Dit bestaan tradisioneel uit fyngedrukte knoffel, dennepitte, growwe sout, basilieblare, parmesaankaas en pecorino sardo (kaas van skaapmelk), wat alles met olyfolie gemeng word.[2]

  1. "Pesto Genovese: an Ageless Benchmark of Great Italian Cuisine". Besoek op 11 Oktober 2011.
  2. Campionato Mondiale Pesto al Mortaio. "Pesto's official recipe" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2015. Besoek op 10 Augustus 2011.

Pesto

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne