Ligging van Wes-SaharaKaart van Wes-SaharaTopografiese kaart van Wes-SaharaDie Verenigde Nasies se kaart van Wes-Sahara toon die deur Marokko besette gebied (wes van die Berm)[1][2] en die gebied wat beheer word deur die Arabiese Demokratiese Republiek Sahara (oos van die Berm).[1][3]
In Julie 2004 het Wes-Sahara 'n bevolking van 267 405 gehad. Dit beslaan 'n oppervlakte van 266 000 km². Wes-Sahara is dus effens kleiner as Nieu-Seeland en net groter as die Verenigde Koninkryk, maar met 'n totale bevolking kleiner as die meeste stede in Suid-Afrika.