Alberta | |||||
---|---|---|---|---|---|
| |||||
Leuse : Fortis et liber | |||||
Ander provinsies en gebiede van Kanada | |||||
Land | Kanada | ||||
Hoofstad | Edmonton 53° 34' N, 113° 31' W | ||||
Grootste stad | Calgary | ||||
Goewerneur-generaal | Salma Lakhani | ||||
Eerste Minister | Jason Kenney (UCP) | ||||
Oppervlakte | 661 848 km² | ||||
- Land | 642 317 vk km | ||||
- Water | 19 531 vk km (2,95%) | ||||
Bevolking (2007) | |||||
- Totaal | 3 473 984 inw. | ||||
- Digtheid | 5,38 inw./vk km | ||||
Toelating tot die Kanadese Federasie | |||||
- Datum | 1 September 1905 | ||||
Verteenwoordiging in die Parlement | |||||
- Parlement | 28 | ||||
- Senaat | 6 | ||||
Posafkorting | AB | ||||
Voorsetsel by poskode | T | ||||
Tydsone | UTC -7 | ||||
Internet-domein | .ab.ca | ||||
Alberta is die mees westelike van Kanada se prairie-provinsies met 'n oppervlakte van 661 190 km³. Sy hoofstad is Edmonton, sy grootste stad en ekonomiese sentrum Calgary. Ander groot stede en dorpe in die provinsie is Banff, Camrose, Fort McMurray, Grande Prairie, Lethbridge, Lloydminster, Medicine Hat, en Red Deer. Aan die weste grens Alberta aan Brits-Columbië en aan die ooste aan Saskatchewan.