Analemma

Analemma om 12:00 by Greenwich, Engeland
Fotomontage van analemma van die son in Duitsland

In sterrekunde is ’n analemma ’n grafiese voorstelling van die veranderende posisie van ’n hemelliggaam (byvoorbeeld die son) in die hemelruim, soos gesien van ’n ander hemelliggaam (soos byvoorbeeld die aarde) in vergelyking met die hemelliggaam se gemiddelde (of mediane) posisie.[1]

  1. Sien byvoorbeeld en:Analemma: ‘In astronomy, an analemma is a curve representing the changing angular offset of a celestial body (usually the Sun) from its mean position on the celestial sphere as viewed from another celestial body (usually the Earth)’. Sien ook http://www.merriam-webster.com/dictionary/analemma.

Analemma

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne