Portaal:Geografie

Wikipedia-portale: Musiek · Letterkunde · Sport · Geografie · Geologie · Geskiedenis · Fisika · Chemie · Biologie · Sterrekunde · Krieket · Rugby · Vlae en wapens

Geografieportaal


Welkom op die geografieportaal!

Aardrykskunde of geografie (Grieks: γεωγραφία geografia) is die wetenskaplike studie van die liggings- en ruimtelike variasies in beide die fisiese en menslike verskynsels op Aarde. Antieke boeke verwys alreeds na hierdie vak, onder andere die boek Geographia deur Klaudios Ptolemaios (2de eeu).

Lees verder ...

Onderafdelings en begrippe
KartografieEkologieKlimaatGrondGeomorfologieVervoerKommunikasie
KontinentWoestynEilandDuinBergOseaanSeeRivierMeerYskapGrondwaterEwenaar
LandNasieStaatProvinsieGraafskapStadMunisipaliteit

Het jy geweet?
  • Het jy geweet dat die Russiese eiland Nowaja Zemlja se naam eintlik "Nuwe Land" beteken?

Geografiekategorieë

Kategorie:Geografie


Lande en gebiede
Kontinente en belangrike geopolitieke streke (nie-kontinente is kursief)
Afrika • Antarktika • AsiëEuropaNoord-AmerikaOseanië (sluit in Australië) • Suid-Amerika
Politieke verdeling van die wêreld, gerangskik volgens die vasteland of belangrike geopolitieke streek

Afrika
Wes-Afrika Noord-Afrika Sentraal-Afrika Oos-Afrika Suider-Afrika
BeninBurkina FasoKaap VerdeIvoorkusGambiëGhanaGuineeGuinee-BissauLiberiëMaliMauritaniëNigerNigeriëSenegalSierra LeoneTogo AlgeriëEgipteLibiëMauritaniëMarokkoSoedanSuid-SoedanTunisiëWes-Sahara AngolaBurundiKameroenSentraal-Afrikaanse RepubliekTsjadDemokratiese Republiek van die KongoEkwatoriaal-GuineeGaboenRepubliek van die KongoRwandaSão Tomé en Príncipe BurundiComoreDjiboetiEritreaEthiopiëKeniaMadagaskarMalawiMauritiusMosambiekRéunion (F) • RwandaSeychelleSomaliëTanzaniëUgandaZambiëZimbabwe BotswanaLesothoNamibiaSuid-AfrikaeSwatini
Afhanklikes
Mayotte (Frankryk)St. Helena (VK)PuntlandSomaliland

Asië
Sentraal-Asië Oos-Asië Noord-Asië Suidoos-Asië[1]
Kasakstan[2]KirgisistanTadjikistanTurkmenistanOesbekistan China[3]TibetHong Kong[4]Macau[5]JapanNoord-KoreaSuid-KoreaMongoliëTaiwan[6] Rusland[7] BroeneiBirma (Myanmar)Kambodja[8]Oos-Timor (Timor-Leste)[9]Indonesië[10]LaosMaleisiëFilippyneSingapoerThailandViëtnam
Suid-Asië Wes-Asië Kaukasus [11]
AfghanistanBangladesjBhoetanIndië[12]IranMalediveNepalPakistanSri Lanka Armenië[13]Aserbeidjan[14]BahreinSiprus[15] (insluitend omstrede Noord-Siprus) • Georgië[16]IrakIsraelJordaniëKoeweitLibanonOmanPalestina [17]KatarSaoedi-ArabiëSiriëTurkye[18]Verenigde Arabiese EmirateJemen Noord-Kaukasus
Dele van Rusland (Tsjetsjnië, Ingoesjetië, Dagestan, Adigea, Kabardino-Balkarië, Karatsjai-Tsjerkessië, Noord-Ossetië, Krasnodar-krai, Stawropol-krai)
Suid-Kaukasus

Georgië (insluitend omstrede Abchasië, Suid-Ossetië) • ArmeniëAserbeidjan (insluitend omstrede Nagorno-Karabach)


Europa
Akrotiri en DhekeliëÅlandAlbaniëAndorraArmeniëOostenrykAserbeidjanBelarusBelgiëBosnië en HerzegowinaBulgaryeKroasiëSiprusTsjeggiese RepubliekDenemarkeEstlandFaroëreilandeFinlandFrankrykGeorgiëDuitslandGibraltarGriekelandGuernseyHongaryeYslandIerlandMan (eiland)ItaliëJerseyKasakstanKosowoLetlandLiechtensteinLitaueLuxemburgMasedoniëMaltaMoldawië (including disputed Transnistrië) • MonacoMontenegroNederlandNoorweëPolePortugalRoemeniëRuslandSan MarinoSerwiëSlowakye SloweniëSpanjeSvalbardSwedeSwitserlandTurkyeOekraïne
Verenigde Koninkryk
EngelandNoord-IerlandSkotlandWallis
Vatikaanstad
Europese Unie

Noord-Amerika
Kanada
Provinsies van Kanada: AlbertaBrits-ColumbiëManitobaNewfoundland en LabradorNieu-Brunswyk Nova ScotiaOntarioPrins-Edward-EilandQuebecSaskatchewan; gebiede: Noordwestelike gebiedeNunavutYukon
GroenlandSaint-Pierre en Miquelon
Verenigde State
Alabama • Alaska • Arizona • Arkansas • Kalifornië • Colorado • Connecticut • Delaware • Florida • Georgia • Hawaii • Idaho • Illinois • Indiana • Iowa • Montana • Kansas • Kentucky • Louisiana • Maine • Maryland • Massachusetts • Michigan • Minnesota • Mississippi • Missouri • Nebraska • Nevada • New Hampshire • New Jersey • Nieu-Mexiko • New York • Noord-Carolina • Noord-Dakota • Ohio • Oklahoma • Oregon • Pennsilvanië • Rhode Island • Suid-Carolina • Suid-Dakota • Tennessee • Texas • Utah • Vermont • Virginia • Washington • Wes-Virginië • Wisconsin • Wyoming
Distrik van Columbia (Washington, D.C.)
Mexiko

Sentraal-Amerika
BelizeCosta RicaEl SalvadorGuatemalaHondurasNicaraguaPanama
Karibies gebied
AnguillaAntigua en BarbudaArubaBahamasBarbadosBermudaBritse Maagde-eilandeCuraçaoDominicaDominikaanse RepubliekGrenadaGuadeloupeHaïtiJamaikaKaaimanseilandeKaribies NederlandKubaMartiniqueMontserratNavassaPuerto RicoSaint-BarthélemySaint Kitts en NevisSt LuciaSint MaartenSint Vincent en die GrenadinesTrinidad en TobagoTurks- en Caicos-eilandeAmerikaanse Maagde-eilande

Suid-Amerika
ArgentiniëBoliviaBrasiliëChiliColombiaEcuadorFalkland-eilandeFrans-GuyanaGuyanaParaguayPeruSurinameUruguayVenezuela
Suid-Atlanties
Ascension-eilandSint HelenaTristan da Cunha

Oseanië (sluit in die kontinent van Australië)
Australasië[19]
Australië
Afhanklike gebiede van Australië
Kerseiland[1]KokoseilandeNorfolk (eiland)
Nieu Seeland[20]
Melanesië[21]
FidjiIndonesië (Slegs Oseanië deel)[22]Nieu-Kaledonië (Frankryk) • Papoea-Nieu-Guinee[23]Solomon-eilandeVanuatu
Mikronesië
Gefedereerde State van MikronesiëGuam (VSA) • KiribatiMarshalleilandeNauruNoordelike Mariana-eilande (VSA) • PalauWake-eiland (VSA) •
Polinesië[24]
Amerikaans-Samoa (VSA) • Chatham-eilande (NS) • Cookeilande (NS) • Paaseiland (Chili) • Frans-Polinesië (Frankryk) • Hawaii (VSA) • Lojaliteitseilande (Frankryk) • Niue (NS) • Pitcairneilande (VK) • AdamstownSamoaTokelau (NS) • TongaTuvaluWallis en Futuna (Frankryk)

Antarktika
Kergueleneilande (F) • Bouvet-eiland (Noors) • Marion-eiland (RSA) • Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande (GB)

Notas
  1. 1,0 1,1 Kerseiland en Kokoseilande (Australiese eksterne gebiede in die Indiese Oseaan suidwes van Indonesië) is uitgesluit.
  2. Kasakstan word soms beskou as 'n transkontinentale land in Sentraal-Asië en Oos-Europa; bevolking en oppervlakte syfers is net vir Asiatiese gedeelte.
  3. Die staat is algemeen bekend as bloot "China", wat deur die gelyknamige entiteit en beskawing (China) gesubsumeer is.
  4. Hong Kong is 'n Spesiale Administratiewe Streek (SAS) van die VRS.
  5. Macau is 'n Spesiale Administratiewe Streek (SAS) van die VRS.
  6. Onder die de facto beheer van die Republiek China (RVC) regering, algemeen bekend as Taiwan. Opgeëis deur die VRS.
  7. Rusland is 'n transkontinentale land; bevolking en oppervlakte syfers is net vir Asiatiese gedeelte.
  8. Algemene Bevolkingsensus van Kambodja 2008 - Voorlopige totale van die bevolking, Nasionale Instituut vir Statistiek, die Ministerie van Beplanning, vrygestel 3de September, 2008
  9. Oos-Timor word dikwels beskou as 'n transkontinentale land in Suidoostelike Asië enOseanië.
  10. Indonesië word dikwels beskou as 'n transkontinentale land in Suidoostelike Asië en Oseanië
  11. 'n streek wat beskou word in beide Asië en Europa, of tussen hulle
  12. Sluit Jammu en Kashmir in, 'n betwiste gebied tussen Indië, Pakistan, en die VRC.
  13. Armenië word soms beskou as 'n Transkontinentale land: fisiografies in Wes-Asië, dit het historiese en sosio-politieke bande met Europa.
  14. Aserbeidjan word dikwels beskou as 'n transkontinentale land in Wes-Asië en Oos-Europa; bevolking en oppervlakte syfers is net vir Asiatiese gedeelte. Syfers sluit Nachitsjewan in, 'n outonome eksklave van Aserbeidjan begrens deur Armenië, Iran, en Turkye.
  15. Die eiland Siprus word soms beskou as 'n transkontinentale grondgebied: in die Oos-bekken van die Middellandse See suid van Turkye, dit het 'n historiese en sosio-politieke verbintenisse met Europa. Die Verenigde Nasies beskou Siprus in Wes-Asië, terwyl die CIA beskou dat dit in Midde-Ooste is.
  16. Georgië word dikwels beskou as 'n transkontinentale land in Wes-Asië en Oos-Europa; bevolking en oppervlakte syfers is slegs vir die Asiatiese gedeelte.
  17. Gasa en Wesoewer, gesamentlik verwys as die "Besette Palestynse Grondgebied" deur die VN, is gebiede gedeeltelik beset word deur Israel, maar onder diede factoadministrasie van die Palestynse Nasionale Owerheid.
  18. Turkyeis oor die algemeen beskou as 'n transkontinentale land in Wes-Asië en Suid-Europa; bevolking en oppervlakte syfers is net vir Asiatiese gedeelte, met die hele Istanboel uitgesluit.
  19. Die gebruik en omvang van hierdie term wissel. Die VN-benaming vir hierdie substreek is "Australië en Nieu-Seeland."
  20. Nieu-Seeland word dikwels beskou as deel van Polinesië eerder as Australië.
  21. Dele van Indonesië is uitgesluit, eiland gebiede in Suidoos-Asië (VN streek) wat dikwels in hierdie streek gereken word.
  22. Indonesia is oor die algemeen beskou as 'n gebied van Suidoostelike-Asië (VN-streek); geheel of gedeeltelik, dit is dikwels ook ingesluit in Australië of Melanesia. Syfers sluit in Indonesies gedeelte van Nieu-Guinee ( Irian Jaya) en die Molukke.
  23. Papoea-Nieu-Guinee word dikwels beskou as deel van Australië sowel as Melanesië.
  24. DieAmerikaanse staat van Hawaii word uitgesluit, wat ver van die Noord-Amerikaanse landmassa in die Stille Oseaan, en Paaseiland, 'n gebied van Chili in Suid-Amerika.

Portaal:Geografie

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne